Nee dankie Berty, op my ouderdom gaan loop ek nie en SOEK vir grondvreet nie - doen dit genoeg onbeplan! Ek sal dus nie die Ecofees meemaak nie thanx. :D
Maar ek kan jou/julle altyd in CBL kry na die tyd of sommer dan by die Barn.
Jy, Dizzy en Pitpaplo kan my gerus op die dag kontak op 082...