Die bike lyk nie te sleg nie. Looks is nie so boring soos my F650 Twin nie. Aan die einde van die dag bly dit steeds 'n soft off-roader. Plaas BMW eerder 'n F800 uitbring waarop kortgatte soos ek (1.69m) gemaklik kan ry. Iets waarvoor mens nie eers 5cm op jou boots moet aansit sodat jou voete...
I am 1.7 short on a F650 GS Twin (2008). As long as you dont do boulders and rock climbing the mag wheels are fine. I'd rather be a shorta$$ windgat on the lower spec F650 than struggling along in sand on a long legged F800.