Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    2003 Dakar Diens inligting

    Kan enige iemand dalk vir my inligting gee oor wat die 40 000 km diens behels.  :deal:
  2. M

    Wit streep agtige goed wat op die Dakar se petrol tenk sit

    Iemand het al iets gepost oor die wit goed wat op die kante van die petrol tenk sit wat so afval. Waar kan n mens dit kry of het iemand al so iets gemaak?
  3. M

    2003 Dakar front sprocket cover - Help asb.

    My 2003 Dakar se front sprocket cover het los gekom Saterdag terwyl ek gery het. Gelukkig het ek dit gou genoeg agter gekom. Die boute het losgekom en weggeval. Kan iemand vir my se waste size en wat die naam van die boute is dat ek dit kan kry asb. Nog iets wat ek moet na kyk volgens my goeie...
  4. M

    Saterdag 18 Augustus Weskus trip

    Ek en breekbeen beplan n trippie net vir die dag so teen die weskus Wellington af tot in Lambertsbaai en terug. Het hulle manne nie dalk nog voorstelle vir so dag ride nie.
  5. M

    Parte vir BMW GT 1300

    Weet enige iemand waar ek parte vir n BMW GT 1300 sal kan kry behalwe by die dealers. PM my asb.
  6. M

    650 Dakar Sidestand

    Net n vraag. Ek weet nie of van julle manne dit al gedoen het nie maar ek wil weet of daar iemand is wat al die sidestand gemodify het dat die bike nie lyk of hy so le nie. Asb. laat weet my.
  7. M

    Voorstelling

    Hi alle wilde honde. Het hopelike een van die dae die ysterperd op die erf en dan gaan die wiele rol. :clock:
Top