Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. A2JF650

    Bike Drivers licence Q & A

    Het my lisensie ook gekry by Waltloo 21 June 2011.  Dis verspot maklik en moenie te veel worry oor punte verloor, in een toets kan jy 50 verloor en in die ander 90 punte (dis amper onmoontlik). Al wat jy hoef te doen is: Hou jou voete op die pegs. Ontspan en doen wat die "oom" vir jou vra om te...
  2. A2JF650

    A newbie goes a long, long way.

    Great storie, inspirational - lekker lees en saam met jou bly! Geniet hom! :o
Top