Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    BMW1200GS - Te koop!

    Hallo Almal Ek wil my fiets verkoop want ek ry te min. Besonderhede van die fiets: 2006 Model - BAIE netjies! 32 000km met volledige diensrekord by BMW Heated Grips ABS Brakes Wide Footpegs Topbox Panniers Agterband moet binne die volgende 2 000km vervang word R85 000 - alles ingesluit...
  2. K

    BMW1200GS

    :imaposer: Nee, ek het hulle alweer aangepass...
  3. K

    BMW1200GS

    Ek gaan foto's neem sodra ek hom gewas het...  Het nog bietjie grondpaaie gery...  Sodra ek kans kry, was ek hom en sit die foto's op!  Hy's baie netjies!
  4. K

    BMW1200GS

    2006 BMW 1200 GS - Te Koop Kleur:  Geel 32 000km - volle diensrekord by Donford BMW in Stellenbosch Topbox en Panniers Wide Footpegs BAIE Netjies!!! R88 000
  5. K

    Hello. New girl from Hermanus.

    Duiwel - jou Pa laat loop ne!!!  1 000 km/h...?  :imaposer:  :imaposer:  :imaposer:
  6. K

    Gesoek vir BMW 1200GS

    Hallo Julle.  Ek is opsoek na die volgende vir my 1200GS - gewoon (2006 model):   1.  Crashbars,   2.  Handlebar Raisors (die halfmaan tipes). As jy het op 'n fiets wat jy wil verkoop, laat weet asb - jy gaan nie regtig meer vir jou fiets met dit kry nie...  ;) Groete, Karooklong
  7. K

    BMW1200GS - Handlebar Raisers wanted???

    Ek kan hulle nuut koop vir R650.  Wat wil jy hê vir iets wat buitendien net jou garage laat deurmkaar lyk...  :thumleft:  Waar is jy? Weet jy dalk wat Courier gaan kos? Groete!
  8. K

    BMW1200GS - Handlebar Raisers wanted???

    Ek is opsoek na 'n tweedehandse stel Handlebar Raisors asb?  As iemand weet van of dalk 'n fiets wil verkoop wat dit ophet - dink daaraan om hulle af te haal en aan my te verkoop asb - dit gaan nie jou fiets se waarde verminder nie...  8)
  9. K

    Hello almal

    Hallo Elize - Welkom! Watter area is jy van?
  10. K

    Howzit

    Jis scalping - welkom.  Lykmy nie jy is 'n ou van veel woorde nie - anders as die meerste KTM manne  :imaposer:...  Vertel bietjie waarvandaan jy kom ens...?
  11. K

    2006 BMW1200GS

    Dankie Stoetbul - ek sal sommer jou nommer by Jakes kry en jou bel.
  12. K

    2006 BMW1200GS

    Ek is opsoek na ekstras vir my fiets: 1.  Crashbars 2.  Spacers om stearing te lig. 3.  Wide Footpegs 4.  Slip-on Uitlaatpyp  Het iemand dalk goeie tweedehandse goed asb? 
  13. K

    Hallo Hallo

    Dankie Carrot! Ek weet van wie jy praat en ken hom!  Ek is in die minderheid in die Paarl sover - baie KTM manne!
  14. K

    Hallo Hallo

    Ek kan sommer klaar sien mens gaan baie mense ontmoet en goeie tye hê!  Dankie!!!
  15. K

    Hallo Hallo

    Wille Honne wille honne wille honne Hallo Almal Ek is Kosie (alla Karooklong).  Kom van die Karoo af en bly in die Paarl.  Ek het nou vir my 'n 1200GS aangeskaf en geniet dit baie meer as my bankbestuurder...
Top