Sit is ongelukkig die ergste postuur vir rug pyn etc. veral in een posisie as men's langpad teer ry, en nie veel beweeg nie. Kidney belt kan werk, bloot omdat dit jou dwing om met n beter postuur te sit.
Bladpyn kan wees as gevolg van handlebar raisers, as jou hande bietjie laar is, dan vat...