bittervrug
Pack Dog
Ek verkoop my 2007 KTM 640 Adventure. Ek het n 300 gekoop en nou staan die fiets staan net hier. Die Engin is nog 110% en is nog nooit aan gewerk of oopgemaak nie. Die bike het +/- 48000kms op. Die bike het n paar merkies op, maar dit kom maar saam met bikery. Die bike is elke jaar of +- elke 2000-2500 kms gediens deur my. Hy het baie cool veselglas tank guards op. Voorste skokbrekers is onlangs gediens. Hy het nuwe sprockets en kettang en die remblokkies is nog diensbaar. Ek sien hy sweet bietjie olie by die sprocket se olie seel maar nie erg nie. Dink hy gaan een of ander tyd n nuwe seat cover kort. Die bike kom saam met n extra agter wiel en die voorste wiel lyk nog mooi. Hy het n Leo Vince pyp op, Moose Racing Hand Guards en saddle bag raampies. Hy het ook nuwe 690 flikker ligte. hy kom saam met n Hyde voorste disk guard ook.
nul agt twee drie drie vier nul vier agt drie.
nul agt twee drie drie vier nul vier agt drie.