• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

2011 BMW 1200 Adv for sale!! - SOLD!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

gerhad

Race Dog
Joined
Sep 13, 2006
Messages
1,286
Reaction score
0
Location
Upington
Bike
BMW R1150GS Adventure
Manne ek wil/moet my 1200 Adv verkoop. Die droogte vang ons in die Kalahari!
DIs 'n 2011 model, laaste van die 1200 Adv aircooled modelle.  Bike is in 'n baie goeie toestand en daar is maar geen foute op die fiets nie, alles is 100%.
Dis 'n kode 3 fiets, ek weet glad nie hoekom nie want dis in bitter goeie toestand.  Dalk stolen & recovered........ Ek het hom gekoop so as 'n kode 3.

Die fiets het 78 000 km op die klok en kom met:
Garmin GPS
Volledige stel panniers
Tankbag
Shorty levers
Volledige tool bag & ekstra tools
Nuwe battery
Dalk nog waarnaan ek nie nou kan dink nie

Die prys is R75000  R72500 R70000
Tel: 0832279830
Groete Gerhard
 

Attachments

  • 2.jpg
    2.jpg
    143 KB · Views: 1,090
  • 10.jpg
    10.jpg
    148 KB · Views: 1,019
  • 9.jpg
    9.jpg
    141 KB · Views: 1,027
  • 8.jpg
    8.jpg
    140.6 KB · Views: 1,031
  • 7.jpg
    7.jpg
    136.6 KB · Views: 1,044
  • 6.jpg
    6.jpg
    105.2 KB · Views: 1,049
  • 5.jpg
    5.jpg
    134.4 KB · Views: 1,062
  • 4.jpg
    4.jpg
    141.3 KB · Views: 1,079
  • 3.jpg
    3.jpg
    150.4 KB · Views: 1,088
  • 1.jpg
    1.jpg
    146.4 KB · Views: 1,092
Top