Bibles on bike

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Gifappeltjie

Pack Dog
Joined
Nov 19, 2014
Messages
64
Reaction score
0
Location
CapeTown
Bike
BMW R1200GS Adventure
Goeie naand
Eks bly om terugvoering te geen ivm my opdrag waarmee en al n tydjie besig is. 
Lede van die gemeenskap het opgestaan en is bereid om my te help (Andre Dankie) wat n bydrae gemaak het vir my petrol uitgawe, die Suid Afrikaanse Bybel Genoodskap, Familia Christi gemeente van Brackenfell en BMW Donford Stellenbosch (het elkeeen 10 bybels elk gegee - Dankie) Tracks4Africa het kaarte beskikbaar gestel wat ek kan gebruik en dan ook vriende en familielede wat ook not bybels geskenk het.  Ek wil die Here Dankie se vir al die mense wat hy oor my pad laat kom het, sodat die droom wat hy my gegee het te laat gaan gebeur.
  Ek plan om die die saterdag en sondag van die 19de en 20ste September die bybels te gaan uitdeel in die Beaufort Wes area. As enige iemand weet van mense wat dit benodig - laat my weet asseblief

Ek benodig nog bybels (Kanie genoeg kry nie), petrol geld en dalk verblyf geld teensy iemand mense daar ken waar ek kan oornag ( nie seker of dit net Beaufort Wes gaan wees nie, dalk dorpe in die omgewening ook) sal dit wardeur word. Dit sal net op die reguit teerpad wees wat ek gaan reis nie!!  Die Here sal die pad wys

Hoor graag van julle
 
Top