CARBON FIBRE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

The Team

Pack Dog
Joined
Jul 27, 2014
Messages
117
Reaction score
24
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal

Dit is met n swaar hart dat ek die volgende vra....
Is carbon fibre parte of toebehore n bruikbare item op veld en adventure fietse. Die byna geen belangstelling tot dusver gee my die gevoel ek is op die verkeerde pad.

Die tydjie wat ek saam met" DUX " was, was daar ongelooflik baie belangstelling dus waarom ek goed gedink het om te registreer as n volwaardige vendour " CARBOWORX " .

Baie dankie.
Groete
Andre
 
Top