DRZ400 Carb tune

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 25, 2023
Messages
15
Reaction score
14
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DR-Z 400
Ek het my DRZ 400 al twee keer laat tune sedert ek hom in April gekoop het en hy loop nogsteeds nie heeltemal lekker nie.
As ek aggressief ry met die throttle dan huk die bike eers so bietjie voor hy lekker vat.
As ek hom op n konstante spoed hou rondom 80km/h dan huk hy ook so kort kort.
Ek is besig om te begin berou dat ek nie n fuel injected fiets gekoop het nie.

Het julle enige aanbevelings vir 'n goeie winkel rondom Pretoria wat in die verlede julle goed gehelp het met n carb tune? Ek is nou bietjie gatvol. Ek weet nie dat dit die shop se skuld is waar ek dit voorheen gevat het want hy het lekker gery vir n tyd na ek hom laat tune het maar dan begin die probleme na n ruk weer.
Miskien le die vout by my verwagtinge dat die ding egalig moet loop?

Hierdie is my eerste fiets so ek het nie regtig iets om dit mee te vergelyk.
 
Top