Honda XR500r vs 2.2 Toyota hilux added Photos

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

oldred

Pack Dog
Joined
Sep 12, 2014
Messages
295
Reaction score
0
Location
Potgietersrus (Mokopane) , Limpopo
Bike
Honda XR500
Laasmaandag middag 19 omtrend 4 uur na werk gou gezinna to. Oppad in linwood road net voor campus gronde. Van my oog n ou toyota bakke wat uitswaai vir n taxi van lings na regs en hy draai toe weer terug linkerbaan to. Ek ry nog heeltyd in regterkante baan want wou regs draai voor in Dunken. Die volgende oomlik is daai ientste 2.2 toyota met canopy dwars voor my in die pad. Ek kan nie regs dan trap die aankomende verkeer my kan nie links nie dan gly ek en karre trap my. Wel foorbriek in dat gat maar lig dat ek bakkie mis en canopy tref. Wel het dit amper gemaak. Het my linker femer tussen bike en bakkie vasgeknyp en op 2 plekke gebreuk toe die bike jakeknife. My linker pinkie in hand gebreuk verder net kneusplekke en skrape. Het binne die bakkie se bak telande gekom en net daar bly wag vir ER dienste. Gelukkig n konstable van polisie was in omgewing en het baie vinnig ingespring om te help. Die ER dienste het opgedaag en tussen dieVan hulle is daar net een van hulle wat eindlik weet wat aangaan. Nou maar ja the show must go on. My boots word verwyder ok maak klitsgras oop en trek zip af dsn kom boots uit. NEE F nie die man nie klisg oop en trek boot uit op n af bobeen. Na dat ek brul soos n lastige leeu gaan hulle voort. On ek het darm vir myself gekyk of daar niks wonde of bloek op kop was af ander skade nie als veilig voor helmet kon verwyder word. Die man skree vir my sir we must remove your jacket and bag. Hier sit een man agter my een man langs my en ander spalk my been. Ok but you do as I say gooi ek terug. Release here open here en daar is baaikie saam sak veilig af sonder beserings. Sir do you have medical. Dis nie die vraag wat jy wil gevra word in n land soos die op n ongeluks toneel en jy dit nie kan bekostig nie. NO  sorry take me to stive biko please. Dis net hier wat ek weet wat deur almal se koppe draai oor diens ens ens.Daar gekom is ek opgeneem in casualtys om geondersoek te word. Intussen het ek nodige familie gebel om my bakkie te val en bike te gaan haal. En ook vrou en kinders te laat kalmeer en te bring. Nou moet julle verstaan kominikasie is n snaakse ding tussen mense. Vir my vrou word daar gese ek is in tswane hosp. Sy daag daar op vra rond en word bedue in n rigting. Vra weer ek kry die antwoord " o he is here let me show you hier staan my vrou en kinder voor n trollie met laken oor. Vrou is histeries gooi laken oop en      skree nee. Gelukkig nie ek nie lieffie jammer. Sy en kinders in skok harloop uit en kry my toe gelukkig in hande op foon. Ek le in ongevalle emergency care in stive biko.
 

Latest posts

Top