AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Middag ouens
Ek nodig hulp van 'n mede KTM eienaar of enige ander biker wat so gaaf sal wees. My 950 se oring by die oil filter cover lek. Ek het nou al die ding op 100 maniere gedraai en getwist, maar dit bly lek en maak 'n gemors in die sump guard.
Sal iemand asb vir my so oring by KTM kry(of dalk het iemand een wat rondlê) en in 'n koevert sit en na my toe pos(sommer gewone pos) Die courier koste vanaf KTM gaan duurder wees as die oring.
PM my vir adress ens.
Dankie