Nuwe XT 660 z Tenere Eienaar

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dman01

Puppy
Joined
Apr 11, 2020
Messages
20
Reaction score
2
Location
Gordons Bay
Bike
Yamaha XT 660 Z
Goeie naand manne.  Hierdie beauty het 'n week of wat terug by my hek ingery.
Ek het al baie tyd op die forum spandeer en hierdie geleentheid het oor my pad
gekom wat ek nie kon laat verbygaan nie.  Ek sien uit om by julle manne te leer.

 

Attachments

  • IMG_20210511_165459.jpg
    IMG_20210511_165459.jpg
    897 KB · Views: 216
Top