Hi,
Ek het die volgende.
Oset 12.5
Gekoop 26 Augustus 2017
Baie netjies, faktuur van koop, spaar sleutel, owners manual, charger ens.
Batterye nog goed.
Baie nice bikes om kinders te leer ry, altwee my laaities(3&4) het sonder training wheels geleer en binne n paar uur kon hulle self regkom.
Moet nou iets groter kry.
Soek R14 000
Sal later pics post