Sleeping bag repairs - Boland/Cape Town area...?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Zatopek

Pack Dog
Joined
Jan 25, 2010
Messages
280
Reaction score
0
Location
Paarl, Western Cape
Bike
BMW R1200GS
Hi

Ek het drie slaapsakke waarvan die ritsluiters almal die gees gegee het.
Die slaapsakke is nog in 'n goeie toestand en is van 'n goeie gehalte.

Weet iemand van 'n plek/persoon waarheen ek dit kan neem vir herstel?
 
Top