Die stainless steel drom van n wasmasjien maak ook 'n lekker braai impliment. Die binnegoed van nuwer geysers is nie indrukwekkend nie, ek het my ou geyser na die skrootmetaal plek gevat, die buite ompulsel is baie dun plaat dan n hele paar duim isolasie skuim en dan die staal tenk, die...