Daar staan geskrywe in die groot boek dat 'n mens nie mag begeer nie, maar daar staan niks dat mens nie mag waardeer nie.... ek het al lankal 'n crush op daai Bettie-Bike 😜
Ek is 'n groot aanhangenger van die Rust-Oleum produkte, ek het al die swart plastics van Bettie se verlangse niggie hiermee gespuit...
En probeer daai bash plate met 'n scotsh bright sponsie en seep water skoon maak of 'n buisie Autosol AluminIum polish en bietjie elbow grease sal ook werk.
Ek het ook al vanso 'n geval gehoor waar daarplastic handvatsel gebreek het en in die persoon se hand gesteek het. EK het ook vir my 'n ordentlike stel met staal handvatsels enbeter plugs gekoop en dit was onder R500.
Takalot het 'n hele paar opsies sien ek....