Die ou het dalk baie op sy vurk gehad en was dalk bietjie los-koppie op die dag. Hy het darem gebel om te hoor waarmee hy kan help. Moet hy sales presentations doen vir die res van die tak? Nee! Moet dit die sale spoil? Nie vir my nie.
Pla die peak jou nie op hoë spoed nie?
Ek het onlangs `n pad helmet gekoop. Dis die beste ding wat ek in `n lang tyd gedoen het. Die wind ruk `n ou se nek amper af as jy wind vang op spoed met die peak.