Jis ek LOVE haar to bits.
Annerster feeling daai, as jy haar op so weekend trip vat.
"Prrrrrrrrrrrrr" opdraandes, "krrrrrrrrr" af.
Trek haar ook hier BY my tentjie as ons camp.
"Ons" bedoelende ek en Betta🥰🥰
Klink weird dink ek.
Verbeel jou net jou naam is "Stu"
En jou vrou jaag jou aan soos altyd.
"Stu"
"Toe, Toe, Toe".
Onthou net daai vallas, weereens....druk vas met tong van agter af.
Anders gaan jy klink soos n XT wat se plug uit is....."fu fu fu"
Gatvol ek het nie nog plastic bits gestuur nie man
Hand guards, chain plastiek swart ding, etc etc
Maar ek sal waarskynlik.
Dalk nog die zost ook sommer.
Kak is net....as jy eers begin, stop jy nie.
Maar TOG worth it, die bike is (vir my at least) mooi genoeg om so bietjie TLC te gee
En syt my...
......DAAS HY!!!
Eks soos n klein laaitjie wat nie sy pakkie mag oopmaak nie😊😊
Moet myself FORCE om nie solank Bettie se nuwe rookie aan te trek nie.
Eers as als klaar is en hier is
Wag nog vir daai seat (YAMAHA decals op laat sit) en dan die zost
Maar ek loer loer net solank so bietjie.....🧐🧐🧐🤤
@BuRP
Nice write - ups, I like your "feedback".
Interesting, seems like you particularly love the Bike's "Touring", and obviously with that also the long range ability??