Forget degrees. If you really have the urge to further your education get a trade. If you work with your hands in South Africa you will always have work.
Dis moerse goeie nuus Petri!! My swaer het so bietjie van 'n gesondheis skok gehad en dokter het hom verbied om verder alkohol te gebruik. Binne die eerste twee weke het hy alreeds 11kg verloor saam so paar ander aanpassings.
@petri oosthuizen as jy saam jou vrou en kinders wil oud word is dit nou die tyd om dalk 'n lewens styl aanpassing te maak! Jy skuld dit vir hulle om na jouself te kyk! Sterkte! Dis nooit maklik nie maar dit gaan lekker wees as jy begin resultate sien!