My grandmother had a neighbor who hated children and we hated him, his name was Novakov
I read that and I immediately gave him a name - nou-vak-of uncle Novakov
Glad you enjoyed your break
Laas toe ek gekyk het het ek nie probeer se wat in Saudi gebeur is jou probleem nie. Ek het my opinie gegee oor hoe ek dit ondervind het.
Ek strip ook my moer vir ander pad verbruikers, miskien was jy al 1 van daardie ander padverbruikers, wie weet.
Jirremjissevis maar julle kan darem fokken kla!
Kom ry in Saudi, die SA taxis sal 'n ding of 10 van die klomp kan leer. When back on SA roads its like n breeze. Die enigste ding kak aan SA roads is die potholes.
When asked who's got the right of way? - the answer is 99% of the time the guy...