Recent content by stroke her

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. S

    T7 Lithium Battery Upgrade

    Lappie steek die Leatherman weg...
  2. S

    T7 Lithium Battery Upgrade

    Tot dusver het elke 990 wat by my huis gestop het meganiese hulp en/of kennis van my gevra...so ek bly maar by die T7 crowd.
  3. S

    T7 Lithium Battery Upgrade

    As die Isuzu op die driveway staan kan jy maat aanklop. Gee net n lu op my sel...huis se klokkie werk nie.
  4. S

    T7 Lithium Battery Upgrade

    @darthvader so jy toe n T7 gekry? Geluk man. Wanneer kom wys jy hom?
  5. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Daai is so bietjie gay...maar ek vestaan. Met die baba oppad kort jy die stabiliteit en veiligheid van 4 wiele (y)
  6. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    How do you live with yourself now? My T7 outrides is nie dieselfde sonder my hoof tappit gomgat maaitjie nie:cry:
  7. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Just passed year one of T7 ownership... Bought her with 13800km on the clock...currently at about 33800km. 20kkm in year one...no commuting, only trips and fun rides. Nothing to report really...works as advertised...its a Yamaha after all. Underspecced, underpowered, overweight and...
  8. S

    EC BASH 2024.

    Wees net gewaarsku....as ek en 2StrokeDan saam ry word daar baie bike gery en baie k@k gepraat...en ons is maar kamera sku. Maar jy op jou Bimmer is altyd meer as welkom🤗
  9. S

    EC BASH 2024.

    @Woestersous ek ry bike vir my entertainment...nie om jou te entertain nie 🤭 Kom volgende keer saam...dan kan jy die kamera vashou.
  10. S

    EC BASH 2024 - 10, 11 and 12 May Doringkloof baviaans - ENTRIES OPEN

    Dankie @Gerard vir die lekker bash.
  11. S

    EC BASH 2024 - 10, 11 and 12 May Doringkloof baviaans - ENTRIES OPEN

    Paid! @2StrokeDan ek ry dan Vrydag Donderdag middag saam met julle van jou huis af (y)
  12. S

    EC BASH 2024 - 10, 11 and 12 May Doringkloof baviaans - ENTRIES OPEN

    @2StrokeDan ek be-oog...net kyk wat alles aangaan tussen werk en vrou situasie. Maar op die stadium pis hulle albei my af so eks keen opm pad te vat (y) :ROFLMAO:
  13. S

    Wanted Yamaha T7 rally seat

    Delivery was binne n week. Euro 362 plus Euro 117 shipping plus 15% VAT...so ja...d@@s duur maar het sommer sprockets en ander bits en bobs in packie gegooi. As die T7 Rally vibe mens se gat laat jeuk dan gaan sense en sensibility mos maar by die venster uit :cool:
  14. S

    Wanted Yamaha T7 rally seat

    Ek het een...jy kan hom by my koop eendag as ek my T7 verkoop :cool: Het myne van Off The Road uit Duitsland bestel...goedkoper as plaaslik en was dadelik beskikbaar. Die beste mod vir die T7 vir ons wat lank van been is.
  15. S

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    For all those oohing and ahhing about the T7 but that have never ridden one in anger... Hulle weet nie wat ons weet nie. :cool:
Top