Recent content by subie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. subie

    What makes a good farm bike?

    My plaasbike wat ek opgebou het. DT 175H 1980 model. Maak hom seker klaar die einde van die week na n maand en n half.
  2. subie

    Fuel starvation... sputtering

    Never seen a Honda motorcycle dealer in Vredenburg
  3. subie

    John McGuiness. They don't make them like this anymore.

    The mental toughness for me is just astounding
  4. subie

    The forgotten pleasure.

    Ek dink van julle oordryf die cyclist probleem In 48 jaar biking nog nooit n probleem met cyclist gehad Like om die ouens op die pad te kry
  5. subie

    The forgotten pleasure.

    Wou se dit lyk bietjie soos my DT175 H wat ek nou besig is om op te bou as plaasbike. Het alles nou so glo ek sal nog so 2 weke aan hom peuter
  6. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Net n update. Het toe darem die parte gekry wat ek so gesoek het. Carl Davies gaan my crank weer aanmekaar press en oplign. Het noual 7 keer van anderkant Uitenhage gery PE toe en glo ek gaan nog n paar keer die trippie moet doen. Voor suspension ,nuwe tyre,steering head bearings,wheel bearings...
  7. subie

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Was weer by yamaha extreme vandag. Ja hy is nie so vet nie meer hoog moet ek herken. Pragtige masjien
  8. subie

    Yamaha T7 - No longer a Concept

    Was laasweek by Yamaha Extreme in PE. Eerste keer n T7 in lewende lywe gesien en langs die bike gestaan. Pragtige masjien maar ek was teleurgesteld. Al wat deur my kop gegaan het was dit is n vet bike.
  9. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Het jy al by hulle iets bestel Sidetrack ?
  10. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Baie dankbaar vir die tips en advies ouens
  11. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Back to square one again. Davies let me know they could not get the conrod kit from their supplier. I tried to get the big end bearing at least from bearing man but they only had one in that size 2mm wider which wont work Fuckup and very frustrating. Done 5 trips to PE already :-(
  12. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    Thank you Dan and no I did not know that
  13. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    think I am sorted now with the engine spares. Just the ignition coil on the magneto . The guy Roger who does the rewinding not answering his phone etc. Still need chain and sprockets and a full knobbly front tyre but will worry about that later
  14. subie

    Small bikes and long rides.

    So 100kg nou :-))
  15. subie

    Wanted Yamaha DT 175 H 1981 spares wanted

    yes. i got those gaskets
Top