So graag as wat ek wil hê BB moet wen, is hy/KTM net nie bestendig genoeg op die oomblik nie. Hy het flare-ups maar verdwyn dan weer in die massas. Aprilia/Maverick is in ń mate ook so, alhoewel MV deesdae goed ry.
JM aan die ander kant, veg die heeltyd aan die voorkant.