I wouldn't know; all the toppies were hanging out together. If Ellie wasn't there, I wouldn't have needed to say a word the whole weekend, apart from "medium rare dankie" and "Tafel, dankie" 🤣
You can't tell us about your "vasbyt" and then turn your back on 4lb bass because of a few weeds. By now you're a pro weedeater!!
(Perhaps that's why the General made the generous offer 🤣)
Baie geluk en baie seën @Dorsland !! 🥳🥳🥳
Ek wou so graag kom inloer vroeër vanjaar met die Bushpig Bash by Philippolis, maar dinge het nie so uitgewerk nie.
Mooi bly en lekker boer met daardie oulike woef 😄
...... 🤦🏼♀️..... Hou op worry. Worry gaan niks verander aan jou situasie nie behalwe om jou negatief te maak. En dit gee jou net ulcers en spierspasmas.
Have a little faith. Hier is mense wat ore oophou en voelers uitsteek vir jou part. Hier sal iets wees vir jou.