Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. 2StrokeDan

    Sixty/60 Riding jacket

    Post of the year..:):)
  2. 2StrokeDan

    MotoGP 2024

    This post made me notice that there is a car, after all.
  3. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    Ek onthou Johan Boshoff soos gister, natuurlik op sy "groot" TZ, waarvan die 4 pype onder die bike se enjin met n stainless strap vasgetrek was, asook Dirk du Plooy op die "Pork chop special" TZ750. Hoeveel keer het ons hulle nie aangegaap op Killarney nie!! Natuurlik ook vir Lasley van...
  4. 2StrokeDan

    Wa die manne met die harde gatte?

    1. kry solank bank krediet. 2. koop die goedkoopste, bv BigJack.
  5. 2StrokeDan

    What makes a good farm bike?

    En baie maar gehou het.....:cautious:
  6. 2StrokeDan

    Wa die manne met die harde gatte?

    Ek dink hulle sal moeg geloop wees.
  7. 2StrokeDan

    Wa die manne met die harde gatte?

    @Manic, you have the same bike, let's see you uphold Wilddog honour and beat this record.......
  8. 2StrokeDan

    Wa die manne met die harde gatte?

    This would be quite risky on a public road, although far less risky than our passes racing used to be. A racetrack should not count really, as it is easy to maintain speed there. The IOM guys do a average of 220kmh over the lap distance of 60.7kms. They will do this man's distance in 15...
  9. 2StrokeDan

    Wa die manne met die harde gatte?

    Ek dink daai ouens doen dit maar meer vir hulself, as om in die nuus te kom.
  10. 2StrokeDan

    What makes a good farm bike?

    Die liewe Vader het hulle ongelukkig so gemaak dat hulle eet terwyl jy slaap.
  11. 2StrokeDan

    What makes a good farm bike?

    Baie mooi Subie! Dis nie n plaasbike nie, dis n versamelaarstuk!
  12. 2StrokeDan

    Gesoek - Jazz oil pan

    Dan kos die oliebak R3500 in bybetalings, en jou geen-eis bonus is moertoe, en jou premies gaan op.:love: As dit n blik sump is, slaan die ding netjies uit, en braze die gate toe. PS. As jy hom eendag wil verkoop gaan die koper dalk n kommentaartjie hê oor jou backyard sump job....... So...
  13. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    Ja, die 750is een fiets wat ek altyd sou wou besit. Maar uit my liga in vele opsigte.
  14. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    Geen sand?:) Ek het verwys na die TZ reeks.
  15. 2StrokeDan

    What makes a good farm bike?

    That is sorry to see.
  16. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    Wat was klerksdorp distrik se ou Transvaal motor-registrasie nommer?
  17. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    Dit insinueer dat jy n humorsin het.......ou beer 5 paragraaf.;)
  18. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    But we will not be starting a holocaust for BMW lesser beings.........
  19. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    Daai's dan fokken Alfie Cox.......:oops::oops::oops::p
  20. 2StrokeDan

    Most reliable motorcycle brand?

    Nee Petri, ek kan, en hulle hou lank, dis waar. Maar as hulle fans eers kwaai raak, dan hou die pret nog langer.
Top