*** NoordWes Bash 2012 - Zeerust - 2/3/4 November ***

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Status
Not open for further replies.

ZAR

Pack Dog
Joined
Jan 7, 2009
Messages
83
Reaction score
4
Location
Lichtenburg
Bike
Suzuki DL 650 V-Strom
Dit is weer tyd vir die Groot NoordWes Bash 2012!!!!

Datum: 2/3/4 November

Plek: 4x4 Adventures:  DOORNRIVIER - ZEERUST

4x4 Adventures, offer you a change to get out of town and come and experience the African Bushveld at its best.
Ideal overnight place on your way to Botswana and Namibië

 
We are located +- 12km's outside Zeerust, on the R49 (Madikwe Gaborone road) and not only offer you 4x4 routes that have been graded but also accommodation, camping and caravan stands to make this a memorable family weekend away.
Activities:      
Birdwatching, swimming in pool,  hiking trail, mountain biking and rest.
Aanwysings na Doornrivier 4x4: Vanaf Rustenburg (N4) in Zeerust draai regs by die 4de vierrigtingstop by op die Gaborone / Madikwe pad.
Vanaf Lichtenburg/ Mafikeng in Zeerust draai links by die 2de
vierrigtingstops op die Gaborone / Madikwe pad.
Ry uit die dorp uit oor die berg (Sheptonsnek).
Vanuit die dorp is dit ± 9km.
Draai regs by die Doornrivier 4x4 bordjie (regoor die Palmietfontein
pad). In by die wildheining en weer uit by die wildheining (± 3 km).
Ons huis is aan die regterkant.
4x4 huis nog 1km aan. GPS punte S 25° 28’ 917”
E 26° 07’ 251”

Wat om te verwag:

Kom kuier saam met ons in die Bosveld!
Die mooiste roetes in die NoordWes.
Groot vure
Hope Pret

Ons gaan die Saterdag 2 roetes he om te ry. Een gaan vir die tawwe ouens wees, lekker bospaadjies en tegnies.
Vir ons ander meer gematigdes, die met SWAMBO wat saam ry en die wat nie van val hou nie  :pot:  'n lekker "scenic" trippie.
Beide die roetes gaan ons by 'n plekkie bring waar ons 'n lekker brunch gaan nuttig. Die brunch is vir elk se eie rekening.

Saterdagmiddag sal daar weer ‘n “Bike Challenge” wees.  :ricky:   Dit sal weer in die vorm van ‘n “Slow-Ride” kompetiesie wees en die keer op ‘n BAIE nice en tegniese 4x4 baan. Hier kan die manne en die maninne hulle staal kan wys. Oefen solank want soos laas jaar sal daar weer ‘n GROOT prys wees vir die wenner!

Daar gaan ordentlike pryse wees die jaar.   :deal:   :thumleft:
 
item.JPG


item.JPG


item.JPG


item.JPG


item.JPG


item.JPG


Kos:

Ons sorg vir Vrydag en Saterdag aand se kos. Daar sal vir Saterdag en Sondag oggend koffie en beskuit wees. Trouens koffie en beskuit sal die hele tyd beskikbaar wees.  :thumleft:
Saterdag eet ons brunch op die outrides en die wat nie saam ry nie moet of self iets saambring of op Zeerust gaan ietsie kry om te eet. As jy by die kamp wil braai kan jy op Zeerust jou inkopies doen of laat weet my dan reel ek vir ekstra braaipakke @ R40.

Vrydag en Saterdag aand eet ons braai vleis met pap en sous, potbrood en 'n 2 x slaai.
Daar is 2 braaipakke, een vir Vrydag aand en een vir Saterdag. Laas jaar was dit te deurmekaar met die uitdeel van braaipakke en daarom het ons (ok! Ek……   :peepwall:  ) besluit om een braaipak per aand te he. As jy nie skaap of bees eet nie laat weet asb dan maak ons 'n plan!   :deal:   ;D

Vrydag aand: Skaap tjop, Club-Steak en wors
Saterdag aand: Skaap tjop, T-Bone en wors.
Vir alternatiewe vleis reel asb direk met my.

Daar sal ‘n kontantkroeg wees! (Groenie, hulle maak dalk nie 07H00 oop nie. So koop asb Vrydag aand reeds ‘n paar ekstra biere!!   :pot:   :imaposer:  ) Kostes sal nog vasgestel word en dan sal ek dit hier post. Eie drank is welkom.

Alle Eetgerei sal voorsien word.

Verblyf:
Kampplek vir die tente is daar MEER as genoeg en alles in die koelte. Daar is ook oorgenoeg ablusie geriewe met storte.
Daar is ook ‘n swembad.

As jy nie wil kamp nie kontak my.





Koste vir die Bash per persoon vir die naweek  = R400. Dit sluit die 2 braaipakke in.   :thumleft:

NoordWes Bash
Absa
Spaarrekening
9246982223
Gebruik asb jou forum naam as verwysing




ONSITE ARRANGEMENTS


1. We will have a registration desk on Friday and Saturday. Please register with me at the Lapa. We will check you against our list, (paid up or not etc) and you get an enamel mug, Bash sticker and tickets for your braai packs.
2. Braai packs will be issued Friday and Saturday afternoon from 6:00 at the bar.
3. There will be glass plates, real knives and forks and serviette available for you. The plates, knives and forks are rented so PLEASE return it!
5. Saturday and Sunday morning there will be rusks and coffee or tea. There will be milk and sugar. If you need milk powder or artificial sweeteners bring your own please.
6. There are plenty of braai’s and we will supply Charcoal and Blitz at each braai.  

Except for personal stuff you need to bring the following:
Snacks
Powder milk for the coffee – we provide real milk
Artificial sweeteners for coffee
Insect repellent
Sun block
Swim gear
Moola for cash bar


We will provide:
Bash Sticker
Coffee/tea and rusks for Saturday and Sunday the whole day!
Cash Bar
Enamel Mug with logo
Food for Friday and Saturday night
Fork & knives
Charcoal and Blitz
Wood
Glass plates
Plastic chairs
Serviettes
Toilet paper there will be but you can bring some too

ALMAL IS WELKOM MAAR ONTHOU JY IS DAAR OP EIE RISIKO.
 
Status
Not open for further replies.
Top