Speelding vir Boeta?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Ektoknbike

Race Dog
Joined
May 4, 2007
Messages
899
Reaction score
0
Location
Oppie plaas Worcester
Bike
KTM 950 Adventure
My seun was nou in Apri 8jaar oud. Hy het so 'n 4 wiel  Rumbler 50ATV gehad, dis nou Patat sin. (dogter) Hy het nou al 'n paar maal op die plaas se 500 Suzuci's gery, dis nou spuit tyd so die ou mis nou 'n bietjie uit.

Ek wil bitter graag vir hom 'n 2 wiel koop, maar wat? ??? ??? ??? ???

Ek weet hier is baie pa's wat al die goed oor en oor op geswat het. Help :'(
Die outjie se groot droom is om eendag Rally karre te ry, maar dit is 'n te gevaarlike sport.
Ons kan as hy groter is na karre kyk. Wat se bike's is daar vir sy ouderdom?

Gevaarlike sport!
 

Attachments

  • Az.jpg
    Az.jpg
    14 KB · Views: 143
Top