Nee hel ouens man, ek sien gereeld hoe die klaers noem hoe hulle sonder smeermiddel moes oorbuk om te koop in ons bedryf, hier is n sprekende voorbeeld van n geldgierigheid wat selfs teenoor familie dood yskoud staan, en julle regop wurms doen fokkol??