Thumbs up Smous!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Altie7deLaan

Race Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
1,967
Reaction score
138
Location
durbanville
Bike
Husqvarna (all models)
Ek is een van die gelukkige manne wat `n nuwe 800gs bashplate by Smous bestel het.
Smous het afgelewer binne 2 weke, by my kantoor nogals.
Die bashplate pas die gs soos `n snyerspakkie!
Dankie Smous,  het nou `n paar dollars gespaar wat ek kan blaas op alkohol...
Laat weet as jy die toolkits inkry...
 
Top