Speedo Cluster en Headlight

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RassieGS

Pack Dog
Joined
Mar 5, 2012
Messages
339
Reaction score
0
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1200GS Adventure
Watter honne kan my advies gee?
My 1200GSA se cluster en Head light vibreer vreeslik. Op die challenge het ek al die grommet vervang maar na die trippie Zeerust toe lyk dit of die besigheid weer los is. Dis 'n 2011 model en ek is raadop dit irriteer my klaar. Ek weet dit moet effe los wees maar nie so kwaai soos nou nie het dit al vergelyk met ander fietse en veral die headlight moenie los wees nie maar myne is. Kan sien as jy ry die lig vibreer.
Dankie
 
Top