Jup, dit is amper net so lekker om jou Ride Report te lees as om dit te ry, want baie van die positiewe emosies wat met so 'n trippie gepaard gaan, word deur jou rustige skryfstyl in jou RR's vasgevang.
Ek sit hier in my kantoor en lees en vergeet skoon dat ek by die werk is.
Goed gedoen Jup, nog een van jou meesterstukke.