Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Lekkerder as Trein ry. Pa en seun se trippie deur Lesotho  (Read 1137 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline RobC

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Kawasaki KLR 650
    Location: Free State
  • Posts: 13,770
  • Thanked: 375 times
  • Bloemfontein
Re: Lekkerder as Trein ry. Pa en seun se trippie deur Lesotho
« Reply #40 on: January 01, 2013, 11:32:08 am »
Wys jou net RobC... hou hom maar bietjie dop en rapporteer enige wangedrag.... hy hou van paaldans met die swembad sambreel ... :imaposer:
LOL... tot nou toe het die bike nog nie beweeg nie... die swembad kry seker meer aftrek in die hitte. En die sambrele se pale is baie stewig. :thumleft: