Op die spoor van Petri se groot word jare se pisplekke!!.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
43,412
Reaction score
6,745
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Vannoggend lê ek bietjie dis koel. Uiteindelik op die bike knap voor 11 en het nie juis n roete ingedagte, maar moet petrol gooi op Droëvlakte. Kies koers N2 se rigting en na so paar kilos op hom draai ek linksaf by Resiesbaan en toe regs vir rigting Albertinia. Iewers daar rond besluit ek om Petri se groot word plekke te gaan soek.
Dis n waternat jaar en die Canola is in die blom.
Ek neem n foto van Wilde Gert Oosthuizen se huis en werf. Hy sê dit lyk asof daar nie mens bly nie, maar hy doen!!!Dis eerste Oosthuzen werf wat ek verby ry.

CES 30.jpg
CES 31.jpg
CES 29.jpg
CES 28.jpg
CES 26.jpg
 
Top