Befokte thread, jy's gelukkig Knopkop.. 
Ek is stom geslaan.........
Ek het hom nou net gebel, lekker gesels, ek vra hom toe vir die directions / GPS Cordinates om by sy kamp uit te kom Vrydag, toe tune hy my ek moet hom sommer by sy huis hier in Doha kry Vrydag oggend, dan ry ek saam hom (of eerder agter hom) na sy kamp in die woestyn. Fokkit, daar is mos nie 'n manier dat ek met my Jeep Wrangler (wat ek maar vir die derde keer in dik sand gaan ry), gaan kan by bly as daai man eers begin jaag in die sand duine nie!!! Hy ry seker nog 'n Landcruiser ook!!
Ek sal maar moet tips by hom kry!!
Ek kan nie glo hoe nice hy is nie, hy het my seker drie keer bedank dat ek hom gebel het!!
