alwyn_gs
Race Dog
Soos ek van dinge hou, baie inpulsief gaan n night ride he... en natuurlik was GSLaaitie se hand eerste, en enigte ene, vinnig op vir die donker avontuur. . . . eepwall:
Het so 18h30 in Pierre van ryneveld weggespring...Die diens pad onder die kragdrade buite Irene, tot die dienspaaie langs die treinspoor. Gehoop dat twee aande terug se reen, dinge lekker tegnies sou maak, het dit nie... daar was net nie stof nie...
Riding buddy 100!! :thumleft:
The view for the night