Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: CRF 230 plastics?  (Read 593 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
CRF 230 plastics?
« on: February 18, 2013, 08:37:35 pm »
Het nou die dag 'n padwaardige 230 gekoop. Die vorige eienaar het voor mudguard probeer spuitverf en nodeloos is dit 'n fokkop. Dit kraak en die kleur pas nie by res.
Die skermpie bo die lig is weg en ook die regterkantse plastic wat oor die skazors gaan.  Vertel my manskappe, waar kry man so volledige stelletjie plastics?

Dankbaar, die duiwel >:D
A car window is just a TV screen
 

Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,591
  • Thanked: 103 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: CRF 230 plastics?
« Reply #1 on: February 19, 2013, 01:50:46 pm »
See Duiwel..... Daar is n co. wat hierdie plastics verkoop.(Of wit of swart). Ek onthou dat hulle n advertensie in die Dirt & Trail Magazine n wyl terug gehad het. Kan ongelukkig nie onthou wie of waar hulle is >:( Ek sal bietjie kyk of die mag nog naby die K*khuis is!) Ek het onlangs huis geskuif, so het meeste van die mags uitgegooi! :xxbah:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 

Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: CRF 230 plastics?
« Reply #2 on: February 19, 2013, 02:12:38 pm »
Dankie man, hoop jy kry dit! :)
A car window is just a TV screen
 

Offline Snafu

  • Grey hound
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,004
  • Thanked: 92 times
  • Brackenfell Bricket
Re: CRF 230 plastics?
« Reply #3 on: February 19, 2013, 02:29:02 pm »
Kyk of Startline nie het nie

http://www.startline.co.za

Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 

Offline Tommy Transalp

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: Honda XL650V Transalp
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 4,591
  • Thanked: 103 times
  • The Older I get... the Faster I WAS!
Re: CRF 230 plastics?
« Reply #4 on: February 20, 2013, 07:56:10 am »
Duiwel... ek het gesoek, maar dis nie daar nie :( ... probeer Runner by Offroad Cycles op die forum. Hy kan ook baie dinge organize! (www.offroadcycles.co.za)
 :thumleft:
I live in my own world...
But it's ok... they know me there!
Honda XLV 650 Transalp
Honda CRF230
Royal Enfield 500 Classic
 

Offline See Duiwel

  • Race Dog
  • ***
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,017
  • Thanked: 6 times
  • Passop voor!
Re: CRF 230 plastics?
« Reply #5 on: February 20, 2013, 05:54:25 pm »
Dankie Tommy, ek gaat try. Snafie, hulle het my nog nie geantwoord nie.
A car window is just a TV screen