Ek het mos so paar Serenity Spots waar ek gereeld rondry. Carrots stuur toe die vir my en ek dag, so tussen al die dinge wat aan die gebeur is, sal dit goed wees om te deel.
Thanks Ou Tjom, jy ken my te goed. Mag jy ook serenity vind in die tyd wat voorlê.