Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Popping Wheelies in Traffic  (Read 4484 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,686
  • Thanked: 1839 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #100 on: May 05, 2013, 02:33:49 pm »


En laastens, een stukkie raad:

Dis 'n KTM ding - jy sallie verstaan nie! :lol8:

Actually doen ek. In ag genome dat tans in my garage die volgende is

2012 KTM 300 EXW
2013 KTM 350 XCF -W
2012 KTM 990
2013 KTM 1190 R

Dink ek, ek verstaan die KTM ding beter as wat mens sou dink. My status as newbie is omdat ek die bikes actually ry waar en hoe hulle bedoel is, sonder dat ek nodig het dat ander  mense vir my hande klap oor hoe oulik ek toertjies kan doen.

Seker is dit die verskil tussen die wat rerig kan, en die Sirkus apies wat so hard probeer om te regverdig hoekom hulle moet kan wheelie waar almal kan sien.
[/quote]

Charles, baie mooi versameling daar in jou garage! Moet net nie vir my vertel jy is soos die paar Superbikers met al die "race" gimmicks op hul bikes, maar hul tyres is net in die middel afgeloop nie :imaposer:
Hoeveel mense is in die afgelope jaar deur wheelying bikes beseer? :patch:
 

Offline Eisbein

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 12,181
  • Thanked: 104 times
  • Kraaifontein Plugspanner!
    • Music Ramblings by a serial hobbyist
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #101 on: May 05, 2013, 02:35:28 pm »
Dis 'n KTM ding - jy sallie verstaan nie! :lol8:


 :patch:
02/02/12 - RIP Glen - the Arrow of Elliot and the little man with the big heart that truly was larger than life.

You have touched us and left us better for having known you - even if it was only briefly.

For grabbing the moment and living the day It's been way too early that you were taken away
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,686
  • Thanked: 1839 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #102 on: May 05, 2013, 02:38:21 pm »
Jip Ek het al vir Eisbein gesien wheely....kom ons se dis oorwegend n KTM ding, maar hul kan nie ekskluwiteit daarvoor kry nie.
 

Offline Uiltjie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,567
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #103 on: May 05, 2013, 03:00:25 pm »
Dis 'n KTM ding - jy sallie verstaan nie! :lol8:


 :patch:

Ag kom nou ou Grote, ons almal weet jy is 'n closet KTM fanatic!   :pot: :pot: :pot:



 :thumleft: :thumleft: :thumleft:
"Sit vis vobiscum."
 

Offline whitedelight

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 7 times
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #104 on: May 05, 2013, 03:17:14 pm »
Quote from: 2StrokeDan link=topic=123616.msg2392645#msg2392645 date=

Hoeveel mense is in die afgelope jaar deur wheelying bikes beseer? :patch:


BesidesJustin you mean??  :imaposer:
Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep
 

Offline 2StrokeDan

  • a Man of Character
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 24,686
  • Thanked: 1839 times
  • Slim like Bill, straight like Steve
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #105 on: May 05, 2013, 03:23:10 pm »
 :imaposer: :imaposer:, ja ou Jagsding!! :imaposer:, maar hy het darem niemand anders betrek nie.
 

Offline whitedelight

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,522
  • Thanked: 7 times
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #106 on: May 05, 2013, 03:28:43 pm »
:imaposer: :imaposer:, ja ou Jagsding!! :imaposer:, maar hy het darem niemand anders betrek nie.

True
Rather live one day like a lion than 100 days like a sheep
 

Offline buzzlightyear

  • I'm Buzz Lightyear. I come in peace.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,963
  • Thanked: 21 times
  • To infinity and beyond
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #107 on: May 05, 2013, 03:36:23 pm »
Quote from: 2StrokeDan link=topic=123616.msg2392645#msg2392645 date=

Hoeveel mense is in die afgelope jaar deur wheelying bikes beseer? :patch:


BesidesJustin you mean??  :imaposer:

BB2007?
"All that is necessary for the triumph of evil is that good men do nothing." (Edmund Burke)
 

Offline Uiltjie

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: AJS (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,567
  • Thanked: 3 times
  • Caledon
    • http://www.goudinie.co.za
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #108 on: May 05, 2013, 04:07:30 pm »


En laastens, een stukkie raad:

Dis 'n KTM ding - jy sallie verstaan nie! :lol8:

Actually doen ek. In ag genome dat tans in my garage die volgende is

2012 KTM 300 EXW
2013 KTM 350 XCF -W
2012 KTM 990
2013 KTM 1190 R

Dink ek, ek verstaan die KTM ding beter as wat mens sou dink. My status as newbie is omdat ek die bikes actually ry waar en hoe hulle bedoel is, sonder dat ek nodig het dat ander  mense vir my hande klap oor hoe oulik ek toertjies kan doen.

Seker is dit die verskil tussen die wat rerig kan, en die Sirkus apies wat so hard probeer om te regverdig hoekom hulle moet kan wheelie waar almal kan sien.
[/quote]

Impressive collection daai ou maat!  Die beste uit die oranje stal.

Ek is wel 'n baie groot KTM fan, my post oor die KTM ding is sommer net stir, niks leliks bedoel nie.

Ek het maar net gesinspeel op die T-shirts wat deesdae te koop is:  "Dis 'n Toyota ding, jy sallie verstaan nie".

My KTM geskiedenis (tussen my en my kids) 950, 950, 990S, 250, 300, 300, 300,  en 2014 350 oppad.   So my bloed is maar erg oranje..... :ricky:
"Sit vis vobiscum."
 

Garfield

  • Guest
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #109 on: May 05, 2013, 05:39:53 pm »
Garfield will the action of the super biker still be applauded if he overcooked the wheelie and fell down right in front of your family, causing an accident?

Ons sal nooit weet nie, hy het nie geval nie.
 

Offline Mooch

Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #110 on: May 05, 2013, 08:36:17 pm »
Ag tog asseblief, hier sal darem altyd 'n klomp moangatte wees.

As ek kon wheelie, sou ek dit ook gedoen het.

Kom wees nou eerlik, as mens voor by 'n robot wegtrek, wie is voor jou?  Fokken niemand.  Die aankomende verkeer staan ook stil, gewoonlik.  En daar is (gewoonlik) 'n vet middelmannetjie.  Niemand gaan seerkry as die hy die wheelie opfok nie, net sy ego.

Hy wheelie doodeenvoudig omdat hy KAN.  En as hy stoppies kan doen by die volgende rooi robot, glo my, dan was die wheelie fokkol vir hom nie.   :ricky:  Hy wheelie al baie langer as wat hy stoppies doen!

Wie is die ou wat sy tril laat uithang by die party?  Die ou met die lang tril.  Wie is die ou wat wheelie in traffic?  Die ou wat kan.  Nes die ou met die lang tril.

En laastens, een stukkie raad:

Dis 'n KTM ding - jy sallie verstaan nie! :lol8:

Good one Uiltjie
If in doubt, flat out.
 

Offline silentbob

  • Member
  • **
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 164
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #111 on: May 05, 2013, 10:03:11 pm »
mmm ... not sure what the define astronauts did to get pulled into this, but what is pretty interesting is the fact that a lot of folk have missed the point completely.

So, I give a hoot about safety and get told to move along and join Think Bike... considering that not so long ago a number of dwags have passed on, one would think that issues such as safety and awareness (and general cage driver opinion) would be at least something to consider.

So I can't wheelie, but that does not mean I'm griping about it (read my post again and you'll notice that I even said it was impressive). I'm griping that in traffic it's irresponsible (and apparently illegal as someone mentioned). Yeah, most of the dwags out there think "Sjoe boet, dit is kief, ek smaak jou skill" (in truth, so do I),  BUT from a cage drive perspective ... not so much and they seriously out number us.

My point is, kit up, don't act like a "<insert Afrikaans word for a box here>" in traffic, save it for the dirt, so that no one has to read about any more dwags down.
Running is hard. It always has been. Woolly mammoths didnít just roll over onto a plate and serve themselves up to prehistoric man with fries and a shake. They had to be caught - and running down woolly mammoths was hard.
 

Offline Etienne2T

  • Mr.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 9,828
  • Thanked: 32 times
  • Dinosaur
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #112 on: May 05, 2013, 10:46:00 pm »


En laastens, een stukkie raad:

Dis 'n KTM ding - jy sallie verstaan nie! :lol8:

Actually doen ek. In ag genome dat tans in my garage die volgende is

2012 KTM 300 EXW
2013 KTM 350 XCF -W
2012 KTM 990
2013 KTM 1190 R

Dink ek, ek verstaan die KTM ding beter as wat mens sou dink. My status as newbie is omdat ek die bikes actually ry waar en hoe hulle bedoel is, sonder dat ek nodig het dat ander  mense vir my hande klap oor hoe oulik ek toertjies kan doen.

Seker is dit die verskil tussen die wat rerig kan, en die Sirkus apies wat so hard probeer om te regverdig hoekom hulle moet kan wheelie waar almal kan sien.
[/quote]

Jy is vinnig oppad om sommer baie forum maatjies te maak :thumleft:
 

Offline Rmarais

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 990 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 184
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #113 on: May 06, 2013, 09:26:54 am »
Nearly got into shit yesterday while popping a wheelie! (yes in traffic!) Did a nice one, got into second gear and a spietcop came from the front, wagging his finger at me - luckily he couldn't turn around and I made my escape.
« Last Edit: May 06, 2013, 09:27:37 am by Rmarais »
 

Offline Toors

Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #114 on: May 06, 2013, 09:40:01 am »


En laastens, een stukkie raad:

Dis 'n KTM ding - jy sallie verstaan nie! :lol8:

Actually doen ek. In ag genome dat tans in my garage die volgende is

2012 KTM 300 EXW
2013 KTM 350 XCF -W
2012 KTM 990
2013 KTM 1190 R

Dink ek, ek verstaan die KTM ding beter as wat mens sou dink. My status as newbie is omdat ek die bikes actually ry waar en hoe hulle bedoel is, sonder dat ek nodig het dat ander  mense vir my hande klap oor hoe oulik ek toertjies kan doen.

Seker is dit die verskil tussen die wat rerig kan, en die Sirkus apies wat so hard probeer om te regverdig hoekom hulle moet kan wheelie waar almal kan sien.

Jy is vinnig oppad om sommer baie forum maatjies te maak :thumleft:
[/quote]


Ha-ha-ha ek weet vir 'n feit dat die laaste keer wat Charles 'n wheelie gedoen het het hy sy stertjie mors af gebreek....   :imaposer:
KTM 350 XCF-W
KTM 1050 Adv
Silent Submerge N-19 Saltwater
  "Those who say it can't be done, should get out of the way of those who is already doing it..."  Sheck Exley
 

Offline buzzlightyear

  • I'm Buzz Lightyear. I come in peace.
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda CRF-1000L Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 7,963
  • Thanked: 21 times
  • To infinity and beyond
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #115 on: May 06, 2013, 10:23:27 am »
Al wat hierdie thread kort is 'n goeie wheely pic!
"All that is necessary for the triumph of evil is that good men do nothing." (Edmund Burke)
 

Offline Hooli

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 493
  • --My faith is in GOD--
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #116 on: May 06, 2013, 12:19:16 pm »
Ek betwyfel dit BAIE sterk of ons een van Charles af gaan kry. hahahahaha :laughing4:

Gewoonlik is die manne wat moan die wat dit nie regtig kan doen nie, en nog meer telke male al probeer het en baie verstreurd raak met hulle self en dan sulke post's op die forum plaas.
You can easily judge the character of others by how they treat those who they think can do nothing for them.                          
Bikes: Yamaha TZR250 2S / Katana 750 / CBR600 / CR250 / KTM200EXC / YZ250F / YZ250F '07 / KTM950 SE / Kymco TB100 Mod Scooter / KTM 990 / KTM 200XCW / KTM690E / Husaberg TE300 / BMW HP2 / KTM690 R / Husky FE350, current- Husky FE250.
 

Offline Mambat

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Western Cape
  • Posts: 1,181
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #117 on: May 06, 2013, 12:22:11 pm »

My experience with wheelies, chicks and traffic..

 :-[ :-[ :-[

http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=115951.0

 :ricky:
KTM 990S R.I.P
Z750
YZ250
GS1150 (Sold)
Broken & Resting...................zzzzzzz
 

Offline CharlesS

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 111
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #118 on: May 06, 2013, 03:44:22 pm »
Kan jy wheelie, CharlesS? - Jy sal my maar moet nooi om by jou in Limpopo te kom kuier dan sal ek jou wys :)



Charles, baie mooi versameling daar in jou garage! Moet net nie vir my vertel jy is soos die paar Superbikers met al die "race" gimmicks op hul bikes, maar hul tyres is net in die middel afgeloop nie Dankie, maar die oudste twee moet een van die dae plek maak, my vrou dreig om my te skei as haar kar weer buite moet slaap. Maar die bande loop darem op die kante ook af.

Hoeveel mense is in die afgelope jaar deur wheelying bikes beseer? Buiten ek self wat my stuitjie gebreek het? Maar ek sien jou punt 2strokeDan.



Impressive collection daai ou maat!  Die beste uit die oranje stal.

Ek is wel 'n baie groot KTM fan, my post oor die KTM ding is sommer net stir, niks leliks bedoel nie.

Ek het maar net gesinspeel op die T-shirts wat deesdae te koop is:  "Dis 'n Toyota ding, jy sallie verstaan nie".

My KTM geskiedenis (tussen my en my kids) 950, 950, 990S, 250, 300, 300, 300,  en 2014 350 oppad.   So my bloed is maar erg oranje.....


Ek hoor jou Uitjie as daai gogga eers is jou bloed is dan suffer jy maar......

Ek betwyfel dit BAIE sterk of ons een van Charles af gaan kry. hahahahaha laughing4

Gewoonlik is die manne wat moan die wat dit nie regtig kan doen nie, en nog meer telke male al probeer het en baie verstreurd raak met hulle self en dan sulke post's op die forum plaas.


Ek is Desember in die Wes Kaap, ek sal jou wys as jy die foto's neem en die snoek sal braai  :)

Menere soos wat ek gese het ek het geen probleem hoegenaamd met wheelies nie, moet dit bloot net nie doen in verkeer waar as iets verkeerd gaan jy ander mense ernstig beseer nie. Die wat weet hoe lyk William Nicol Weg sal verstaan dat in spitsverkeer jy basies sit met 'n parkeer area, en cagers en taxi's wat squat voel vir iemand op 'n bike. Om onder sulke omstandighede te wheelie is om te soek vir k@k, en as jy die wheelie net vir daai een keer verloor is dit jy en  onskuldige mense wat seer kry, maar dis jy wat met jou gad in die tronk gaan sit.  (roekelose en nalatige bestuur)

Of jy kan wheelie het niks met die debat uit te waai nie, dit gaan oor te veel kere wat ons lees van 'n biker wat dood is, en na die tyd vind mens uit hy het gedink hy kan..........(sit maar self in wheelie / stoppie / wat ook al ) maar toe nie kon nie.

Ek sou dalk anders hieroor gevoel hat as ek nie 2 maande terug by 'n begrafnis was waar die persoon gedink het hy kan bike ry en toe nie werklik kon nie.

 

Offline CharlesS

  • Member
  • **
  • Bike: KTM 1190 Adventure
    Location: Gauteng
  • Posts: 111
Re: Popping Wheelies in Traffic
« Reply #119 on: May 06, 2013, 03:46:49 pm »
mmm ... not sure what the define astronauts did to get pulled into this, but what is pretty interesting is the fact that a lot of folk have missed the point completely.

So, I give a hoot about safety and get told to move along and join Think Bike... considering that not so long ago a number of dwags have passed on, one would think that issues such as safety and awareness (and general cage driver opinion) would be at least something to consider.

So I can't wheelie, but that does not mean I'm griping about it (read my post again and you'll notice that I even said it was impressive). I'm griping that in traffic it's irresponsible (and apparently illegal as someone mentioned). Yeah, most of the dwags out there think "Sjoe boet, dit is kief, ek smaak jou skill" (in truth, so do I),  BUT from a cage drive perspective ... not so much and they seriously out number us.

My point is, kit up, don't act like a "<insert Afrikaans word for a box here>" in traffic, save it for the dirt, so that no one has to read about any more dwags down.

Agreed, exactly the point I was trying to put across, obviously just in Afrikaans though :-\