Antonie
Race Dog
- Joined
- Mar 27, 2012
- Messages
- 1,201
- Reaction score
- 152
- Location
- Roodepoort
- Bike
- BMW R1200GS Adventure
More almal, ek en die goewerment is op 'n kort trip Leeupoort toe en het gister so 40km grondpad gery :ricky:. Toe ons by Leeupoort trading stop vir 'n koue een en bene rek sien ek die voorste band lyk bietjie pap. Sy reken toe dis net 'n optical illusion, :sip:. Lang storie kort, ek het 'n slow puncture opgetel. Weet iemand dalk van 'n plek in Thabazimbi wat sludge of iets het wat my kan help?