Die duiwel is darem maar fluks!!!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Chrisl

Teelhond
Joined
Jul 23, 2007
Messages
43,409
Reaction score
6,744
Location
Southern Cape
Bike
BMW R1200GS
Vrydag middag breek my ou kwad se reverse kabel. Saterdag gaan ry ek n draai Vermaaklikheid toe met die sidecar kom terug en ry kwad tot in duiwel se werksplek en verwyder die kabel. Start kwad om hom weer na sy slaapplek te vat. Niks,nada fokkol so vrek soos n lap!!! 😬 Starter swing ,maar hy start nie.
Los hom vir gister spandeer heeldag om fout te kry. Half 6 trek ek die een coil draadjie uit en wragtag aan die voorkant sit muis tand merke. Sit n plug in en daar start kwad asof hy nounet geloop het.
Daai draadjie moes 99.9% af gewees het totdat ek aan hom geraak het met die kabel af haalery.
Heeldag gevat om n fout te kry wat my 15 minute gevat het om die plug in te sit!! 😬 :mad: :poop:

Muis 1.jpgMuis 2.jpgMuis 3.jpg
 
Top