1200 GS DOHC - Throttle Accelerator

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Nox

Pack Dog
Joined
Aug 26, 2008
Messages
437
Reaction score
1
Location
Adelaide
Bike
BMW R1200GS
Het iemand al `n throttle accelerator op `n DOHC install?

Ek het `n 2008 gehad en het dit opgesit omdat hulle gese het die bike mag dalk lean hardloop. Die ding het gehelp met die throttle response ens.

Ek het toe die LC uitgekom het, `n nuwe DOHC gekoop, teen `n baie goeie prys, omdat ek te arm was vir die LC, en het reeds R50 000 se ekstras op my 2008 gehad wat ek kon oorsit op my nuwe 2013 AIR Cooled - VIN wys `n 2013, maar dis seker maar `n 2012.

Ek het alles nou al oorgebou, maar het nog nie die Throttle accelerator opgesit nie.

Ek lees net van SOHC resultate en wil weet of ek die ding moet verkoop en of ek dit op die DOHC moet installer.

Is daar enige voordele?
 
Top