Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Bought this Today!  (Read 116629 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Snafu

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR125L
    Location: Western Cape
  • Posts: 8,966
  • Thanked: 77 times
  • Brackenfell Bricket
Re: Bought this Today!
« Reply #160 on: December 06, 2013, 11:47:30 am »
Boere

Nou wanneer doen ons die 50cc mass ride?

natuurlik almal op jou fietse :)
Nee jong julle is darem te 'n klomp dikgatte :peepwall:

Julle? ?   JULLE? ?

:)
Rimtape: Sounds like something in the first-aid kit of a gay-porn movie set. - Jaco
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #161 on: December 06, 2013, 02:04:50 pm »
JA JULLE!!!!!!! :3some:
 
Offline Yefimovich˛

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Rest of Africa
  • Posts: 1,233
  • R1200RT
Re: Bought this Today!
« Reply #162 on: December 06, 2013, 02:28:10 pm »
JA JULLE!!!!!!! :3some:

Decent 1000th post gratz  :thumleft:
If at first you don't succeed, lower your standards
 
Offline Bacchus2

  • Member
  • **
  • Bike: Yamaha Super Tenere
    Location: Western Cape
  • Posts: 282
Re: Bought this Today!
« Reply #163 on: December 06, 2013, 03:23:25 pm »
Boere

Nou wanneer doen ons die 50cc mass ride?

natuurlik almal op jou fietse :)

Ek wil net nie die een met die klein seat ry nie...
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #164 on: December 06, 2013, 03:40:46 pm »
Boere

Nou wanneer doen ons die 50cc mass ride?

natuurlik almal op jou fietse :)

Ek wil net nie die een met die klein seat ry nie...
Onthou net alle 50's het KTM seats sulke donnerse lang dun menere wat jou laat din jy sit op 'n vibacrete muur :peepwall:

Maar daai Mass ride gaan ons doen oor so R60 000,00 :3some:
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #165 on: December 06, 2013, 04:11:46 pm »
JA JULLE!!!!!!! :3some:

Decent 1000th post gratz  :thumleft:
Jeez Thanks het nie eers gesien nie.

Sien ek praat min stront en baie sense!!! :laughing4:
 
Offline Kykdaar

  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Zundapp (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 7,614
  • Thanked: 2 times
Re: Bought this Today!
« Reply #166 on: December 06, 2013, 05:01:24 pm »
The bike in te second picture with the black tank is, unless i am mistaken, a RZ125. the original colours still evident from the tailpiece.

Mine had a bikini fairing, a small bellypan and the words "RZ Energy Induction" on the side panels.

The combo of the boost bottle, aftermarket reed valves and a good performane pipe was heaven to a teenager.

A tip if you gonna rebuild - the wheels look very cool in 2K white ;)

Btw i still have the Haynes workshop manual. Have kept it for all these years in the hope that i could one day also restore my old bike (i had three over the years) so i am very yealous.

Enjoy :thumleft:
KYKHIER meneer ek het mos klaar die wit ene met wit rims, maar wil graag die 1 heel oorspronklik maak soos van sy ma af. Die vorige eienaar het dit goed gedink om soos 'n donnerse blokma te kere te gaan op die tail piece, maar ek is seker ek sal een erens kry. Ja dan soek ek nog die
klien"fairing" en die onderste gedeelte naamlik "speenpan". So loop KYKDAAR rond miskien kry jy die parte wat ek soek. >:D
;D So skaars soos hoennertanne, maar as ek sien sal ek jou laat weet
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #167 on: December 06, 2013, 05:54:06 pm »

Dankie Meneer :thumleft:
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #168 on: December 13, 2013, 04:28:01 am »
Het vandag die DT 50 se wielle en grab bar terug gekry van die Chrome mense af.

Wat 'n fokop :patch:

Ek is so die moer in en dit is nie oor die R800 nie, maar oor die swak gehalte van die werk.

Ek sal dit nou weer in die nuwe jaar moet laat doen by iemand anders, maar nou gaan die bou my nog 6 weke langer neem.

Farkers :patch: :patch:
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,282
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: Bought this Today!
« Reply #169 on: December 13, 2013, 05:30:31 am »
Boere, ek het nou nie lekker by gebly nie... het jy nou net 'n kriewel in jou gat gekry en toe begin jy Yammies versamel, of is daar 'n ander storie ?
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #170 on: December 13, 2013, 01:12:18 pm »
Boere, ek het nou nie lekker by gebly nie... het jy nou net 'n kriewel in jou gat gekry en toe begin jy Yammies versamel, of is daar 'n ander storie ?
Jup hulle noem dit "midlife crises" :peepwall:

Nee Jup daar is mos darem ander ysters ook. :3some:

Ons almal het mos maar ons eie ding wat ons besig hou. :thumleft:

Party manne sit elke Vrydag in die Pub tot laat aand >:D >:D
 
Offline Flouw

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: KTM 640 Adventure
    Location: Limpopo
  • Posts: 669
  • Thanked: 4 times
Re: Bought this Today!
« Reply #171 on: December 13, 2013, 03:20:59 pm »
Boere, ek het nou nie lekker by gebly nie... het jy nou net 'n kriewel in jou gat gekry en toe begin jy Yammies versamel, of is daar 'n ander storie ?
Jup hulle noem dit "midlife crises" :peepwall:

Nee Jup daar is mos darem ander ysters ook. :3some:

Ons almal het mos maar ons eie ding wat ons besig hou. :thumleft:

Party manne sit elke Vrydag in die Pub tot laat aand >:D >:D

met daardie 50cc sal jy natuurlik vroer moet ry om teen 12 uur by die huis te wees???  :imaposer:
TW200 (under 1000km) - garage show piece
KTM640 ADV - Every day
Yamaha WR450f - SOLD Honda XL700V Transalp - SOLD Honda XR600R 00' - SOLD Yamaha TW200 - SOLD
Suzuki TS125X liquid cool - GATHERING DUST
 
Offline Gérrard

  • AKA 'jupiter' maar noem my Gerard.
  • Global Moderator
  • Castrated Dog
  • ***
  • Bike: BMW R1150GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 31,282
  • Thanked: 299 times
  • WAT KYK JY
Re: Bought this Today!
« Reply #172 on: December 13, 2013, 05:36:45 pm »
Boere, ek het nou nie lekker by gebly nie... het jy nou net 'n kriewel in jou gat gekry en toe begin jy Yammies versamel, of is daar 'n ander storie ?
Jup hulle noem dit "midlife crises" :peepwall:

Nee Jup daar is mos darem ander ysters ook. :3some:

Ons almal het mos maar ons eie ding wat ons besig hou. :thumleft:

Party manne sit elke Vrydag in die Pub tot laat aand >:D >:D

Nee, dit verstaan ek goed. lekker speel  :thumleft:
...dis nooit te laat om n happy childhood te he nie !

Build a sidecar they said. It will be fun they said. Ja-nee !
 
Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 22,027
  • Thanked: 887 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Bought this Today!
« Reply #173 on: December 13, 2013, 05:50:35 pm »
Het vandag die DT 50 se wielle en grab bar terug gekry van die Chrome mense af.

Wat 'n fokop :patch:

Ek is so die moer in en dit is nie oor die R800 nie, maar oor die swak gehalte van die werk.

Ek sal dit nou weer in die nuwe jaar moet laat doen by iemand anders, maar nou gaan die bou my nog 6 weke langer neem.

Farkers :patch: :patch:

Wie het die chroomwerk gedoen?
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #174 on: December 13, 2013, 06:20:30 pm »
Boere, ek het nou nie lekker by gebly nie... het jy nou net 'n kriewel in jou gat gekry en toe begin jy Yammies versamel, of is daar 'n ander storie ?
Jup hulle noem dit "midlife crises" :peepwall:

Nee Jup daar is mos darem ander ysters ook. :3some:

Ons almal het mos maar ons eie ding wat ons besig hou. :thumleft:

Party manne sit elke Vrydag in die Pub tot laat aand >:D >:D

met daardie 50cc sal jy natuurlik vroer moet ry om teen 12 uur by die huis te wees???  :imaposer:
Of teen 16h00 by die Pub :3some:
 
Offline boere

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XL1000V Varadero
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,666
  • Thanked: 55 times
Re: Bought this Today!
« Reply #175 on: December 13, 2013, 06:22:40 pm »
Het vandag die DT 50 se wielle en grab bar terug gekry van die Chrome mense af.

Wat 'n fokop :patch:

Ek is so die moer in en dit is nie oor die R800 nie, maar oor die swak gehalte van die werk.

Ek sal dit nou weer in die nuwe jaar moet laat doen by iemand anders, maar nou gaan die bou my nog 6 weke langer neem.

Farkers :patch: :patch:

Wie het die chroomwerk gedoen?
MCo Plating Systems CC in Parow.
 
Offline Freak

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R80GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 3,466
Re: Bought this Today!
« Reply #176 on: December 14, 2013, 06:22:14 am »
Boere,  ek het ook 'n paar dinge daar laat doen... Ek verstaan GOLDFINGER is die ouens met die bitter goeie track record. Ek gaan mou maar my goeters ook laat oordoen daar.
Italjet - still have
YZ 80 - sold
Suzuki TS - 50 - broken
2x YZ 250cc - sold
Kawa KDX 200 - sold ZX - 6R - sold Suzuki GSXR 1000 K4- broken and in the bin Suzuki GSXR 1000 K5 - sold BMW GS 1150 - sold KTM 950 adventure S - sold Currently:  '79 BMW Bobber '63 BMW R50/2 '62 BMW R60/2 with sidecar '54 BMW R26/2 ... Still in kit form '74 BMW R75/6 custom .. In progress '82 BMW R80 G/S
 
Offline 2StrokeDan

  • I've been to paradise, but i've never been to me....
  • Castrated Dog
  • ******
  • Bike: KTM 690 Adventure
    Location: Western Cape
  • Posts: 22,027
  • Thanked: 887 times
  • RD350 and Rossi!!!!!!
Re: Bought this Today!
« Reply #177 on: December 14, 2013, 07:50:35 am »
Boere,  ek het ook 'n paar dinge daar laat doen... Ek verstaan GOLDFINGER is die ouens met die bitter goeie track record. Ek gaan mou maar my goeters ook laat oordoen daar.

Jy is doodreg, GOLDFINGER se werk is puik.

Ek het n klomp chroomwerk laat doen deur Lusinco, wie al my Cadmium platering doen. Die chroomwerk was verby pateties, lyk of die stroopwerk half gedoen, en die nuwe chroom bo-oor gesit was.
 
Offline Kuifie

  • Brandslang Koning
  • Senior Member
  • ***
  • Bike: BMW R1200GS
    Location: Western Cape
  • Posts: 2,909
  • Thanked: 10 times
  • Ek Laaik Ry
Re: Bought this Today!
« Reply #178 on: December 14, 2013, 10:14:06 am »
Ou Boere baie geluk met jou verjaarsdag. Glo dis n great een. Koop sommer nog n paar bikes.

 :thumleft:
"If the left side of your brain control the right side of your body, only left handed people are in the right mind"
 
Offline Casting from Turd

  • Read my avatar and act accordingly
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: BMW R1200GS Adventure
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 9,149
  • Thanked: 172 times
    • addobackpackers.com
Re: Bought this Today!
« Reply #179 on: December 14, 2013, 10:15:39 am »
Hey hey ou toppie.

Have a great day today
I dont want to ride fast, But I want to ride FAR
Past Bikes...Honda XR250 Tornado
Honda XR650L
Honda XL1000V Varadero
http://www.addobackpackers.com