skywalker
Pack Dog
Ek get per ongeluk die acc draad geshort toe ek power supply vir die GPS aansit,Klein short gemaak, fuses gecheck en een 15A een vervang, battery ook los en weer vas gemaak maar die das en fiets bly doood.
Het enigiemand enige raad?
Het enigiemand enige raad?