Welcome, Guest. Please Login or Register

Author Topic: Seer Stere!  (Read 1523 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Seer Stere!
« on: January 27, 2014, 09:18:12 am »
Jeez Whizz mense!

Dit kan nie net ek en Sardine wees wie se stere so seer raak op die DR's nie!  Nee wag so bietjie, seer is nie die regte woord nie, lam, dood, aan die slaap beskryf dit beter!

Wat doen julle ouens?

'n Airhawk gaan nie werk nie want dan gaan die fiets te hoog wees.  Wat stel julle voor?  Skaapvelle en kralletjies oortreksels?

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,351
  • Thanked: 373 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: Seer Stere!
« Reply #1 on: January 27, 2014, 09:22:28 am »
Seat Concepts in the VSA  :thumleft:

http://www.seatconcepts.com/products#!/~/product/category=1671358&id=7268100
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien

Help make the TSAT a reality
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=241580.msg4325284#msg4325284
 

Offline subie

  • Local Mods
  • Forum Whore
  • ***
  • Bike: Yamaha XT660
    Location: Gauteng
  • Posts: 9,981
  • Thanked: 234 times
  • Liberalism is the ideology of Western suicide.
Re: Seer Stere!
« Reply #2 on: January 27, 2014, 09:31:17 am »
Moenie dood sit op die bike tot jou stert seer is nie. Beweeg hulle rond op die bike gereeld,maak seker jou broek sit nie so styf
dat dit erens  bloedstoevoer knyp nie. Staan sommer net so vir n paar sekondes gereeld ens.
Dit is vir my opmerklik dat ek heeldag grondpaaie kan ry sonder seerboude maar nie 200km op n teerpad nie.
As jou stert eers seer is is dit te laat om te begin om hulle bietjie te beweeg. Laat dit tweede natuur raak om agter jou stert te kyk
sodra die trip begin.

 :ricky:
As time washes by, our footprints are all for naught
 

Offline sidetrack

  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 13,351
  • Thanked: 373 times
  • T7 dreamin’ ....
Re: Seer Stere!
« Reply #3 on: January 27, 2014, 09:33:38 am »
Moenie dood sit op die bike tot jou stert seer is nie. Beweeg hulle rond op die bike gereeld,maak seker jou broek sit nie so styf
dat dit erens  bloedstoevoer knyp nie. Staan sommer net so vir n paar sekondes gereeld ens.
Dit is vir my opmerklik dat ek heeldag grondpaaie kan ry sonder seerboude maar nie 200km op n teerpad nie.
As jou stert eers seer is is dit te laat om te begin om hulle bietjie te beweeg. Laat dit tweede natuur raak om agter jou stert te kyk
sodra die trip begin.

 :ricky:
Net so, fietsry broek kan ook help. Ek sit gewoonlik met my een boud van die seat af dit maak dit ook meer gemaklik. Ek stem dat dit teer is wat monkey butt veroorsaak.
Little by little, one travels far
J.R.R Tolkien

Help make the TSAT a reality
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=241580.msg4325284#msg4325284
 

Offline Louis Photo

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Honda XRV 750 Africa Twin
    Location: Western Cape
  • Posts: 651
  • Thanked: 2 times
Re: Seer Stere!
« Reply #4 on: January 27, 2014, 10:21:25 am »
My DRZ se saal is laer gemaak deur die vorige eienaar, en bied bitter min beskerming op die lang pad, ek sal seker binnekort moet kyk of hy ge'reupholster kan word. Ek het n gel seat pad wat ek op lang ritte gebruik, maar om eerlik te wees, die R500 wat dit gekos het sou ek beter kon spandeer by n professionele upholsterer.

Ek stem saam dat die beste raad is om teerpaaie te vermy en om vroeg in jou trip alreeds te begin staan, moenie wag vir die laaste 50k's voor jy jou boude begin rek nie, dis twee van die grootste spiere in jou ligaam, hulle het baie bloed toevoer nodig!
 

Offline Lem

Re: Seer Stere!
« Reply #5 on: January 27, 2014, 11:19:44 am »
ek glo nie met die airhawk gaan hy vir jou te hoog wees nie, jyt myns insiens die naweek baie gemaklik jou voete op die grond gehad.

Nog n opsie, is soos hierbo genoem, om die sitplek by n plek soos Foam Warehouse te gaan ingee, sodat hulle jou saal se foam effens shave, en dit dan vervang met memory foam, dan sal hy dieselfde hoogte wees, maar heelwat sagter as daai leikliptafel waarop jy nou sit . Ek glo dit sal goedkoper wees as die airhawk
Faith is not knowing what the future holds, it's knowing who holds the future
 

Offline CoolBreeze

  • Member
  • **
  • Bike: Honda XR650L
    Location: Kwazulu Natal
  • Posts: 495
  • Thanked: 2 times
  • 'Live to Ride & Ride to Live'
Re: Seer Stere!
« Reply #6 on: January 27, 2014, 11:39:23 am »
Ek stem ook saam. Ek het laat Yamaha ons voorige XT se seat doen en hulle het my net ge over charge en nie a goeie job gedoen nie. n Goie upholsterer sal dit kan doen vir baie goedkoper. As jy a staple gun het en jy kan memory foam kry kan jy dit self ook try doen. Hier is n ou in Pinetown by ons wat my Pa se DR se seat gedoen het vir R300. Hy werk met Harleys se seats en ander leer werk ook, so hy ken van. Kyk en vra biethie rond, iemand sal dit kan doen daar. :thumleft:
'One life, Live it...so...Live to Ride & Ride to Live' :)
F800GS, XT660R....and soon to add XR650L
 

Offline Sharingroads

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: DKW (all models)
    Location: Gauteng
  • Posts: 4,459
    • Sharing Roads
Re: Seer Stere!
« Reply #7 on: January 27, 2014, 11:41:38 am »
Koop vir jou goeie kwaliteit fietsry broek met padding. Dit werk amper beter as 'n gel seat.
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Seer Stere!
« Reply #8 on: January 27, 2014, 07:20:09 pm »
Dankie vir die raad julle.

Vir eers gaan ek nou eers maar gereeld rondskuif op die saal, as dit nie werk nie dan sal ek maar die fietsrybroek onder aan trek. 

Daarna, sal ek kyk na die stoffeerder opsie.

Ek stem beslis saam met julle, dis op die teerpad wat mens se stert so seer raak. 
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline MegaPix

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Suzuki DL 650 V-Strom
    Location: Gauteng
  • Posts: 1,737
  • Thanked: 4 times
    • Kobus Schoeman Photography
Re: Seer Stere!
« Reply #9 on: January 27, 2014, 10:06:53 pm »
Ek het lank fiets gery.  Het juis 'n paar broeke wat onbenut le.  Dankie vir die raad.  Hulle sal lekker onderdie broek sit
Kobus Schoeman
www.mega-pix.co.za/blog
www.ksphoto.co.za
Bryanston, Sandton 
Bike:  First ever - Big Boy 200  XTG, KLR 650, latest buy... Suzuki DL650 V Strom
 

Offline lecap

  • Moderator
  • Bachelor Dog
  • *****
  • Bike: Suzuki DR650
    Location: Western Cape
  • Posts: 14,847
  • Thanked: 12 times
Re: Seer Stere!
« Reply #10 on: January 28, 2014, 09:39:48 am »
Get a sheepskin rug.
This option will make the bike a tiny tad taller although much less as the inflatable cushions.

Alternatively you can pull the seat cover off, add a thin layer of soft upholstery foam and fit a new cover. This makes quite a difference and makes the bike only a tiny bit taller. You can probably keep it as tall as it is if you shape off some of the original foam core and replace it with a layer of softer stuff.
"If you think it's expensive to hire a professional to do the job, wait until you hire an amateur." (Red Adair)
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Seer Stere!
« Reply #11 on: January 28, 2014, 07:57:16 pm »
Didn't Robin Brown had one of those?

How is it like when it get wet on the bike?
Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Offline boland

Re: Seer Stere!
« Reply #12 on: January 28, 2014, 08:37:51 pm »
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=25050.2620

Net die boonste lagie raak nat en dit droog gou weer uit. Ek like myne
 

Offline fredda

Re: Seer Stere!
« Reply #13 on: January 29, 2014, 07:24:57 am »
Lol, dit was vir my ook n ontnugtering toe my eerste 400km dag aangepak het met die DR. Vir eers hou ek die oorspronklike saal en doen die rond skyf ding want ek hou van hoe die oorspronklike saal lyk. Sal maar sien hoe lank dit my uitkyk gaan bly. ::)
Current bike: 2011 BMW R1200R
 

Offline Bensien

Re: Seer Stere!
« Reply #14 on: January 29, 2014, 07:47:28 am »
Daai saal vat nogal 'n tydjie om gewoond te raak, maar daar is voordele. My 990 voel deesdae soor 'n Goldwing
Why do things that only happen to stupid people always happen to me?
 

Offline fredda

Re: Seer Stere!
« Reply #15 on: January 29, 2014, 08:31:00 am »
Daai saal vat nogal 'n tydjie om gewoond te raak, maar daar is voordele. My 990 voel deesdae soor 'n Goldwing

  :lol8: ja dit is so waar. Als gaan oor perspektief.
Current bike: 2011 BMW R1200R
 

Offline Dusty Rusty

  • Sparkle
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Honda XR250 Tornado
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,807
  • Thanked: 1 times
  • SSS!
Re: Seer Stere!
« Reply #16 on: January 29, 2014, 04:32:23 pm »
http://www.wilddog.za.net/forum/index.php?topic=25050.2620

Net die boonste lagie raak nat en dit droog gou weer uit. Ek like myne


Ek het vinnig net gou na die foto's gekyk, I like!  Mens word nogals in die versoeking gestel om 'n "skaapstertjie" ook iewerste  agter op te plak.
Hehehhehe!

Sodra ek kan, sal dit my eerste luxury aankoop vir die DR wees.

Never underestimate the power of kindness!

http://doutrapper.wordpress.com/
 

Online Operator

  • is a Forum Vendor and a
  • Forum Whore
  • ****
  • Bike: Husqvarna (all models)
    Location: Western Cape
  • Posts: 5,730
  • Thanked: 214 times
  • Official Vendor
    • Vendor
Re: Seer Stere!
« Reply #17 on: January 29, 2014, 08:14:39 pm »
Moenie jouself te vinnig in comfort zone plaas oor 'n "harde" sitplek nie.

Ja, dis 'n sitplek wat jy nie aan gewoond is nie. Dit sal anders en harder voel. 

Ry net die verdompde bike, sit kilo's op en konsentreer op die pad en omgewing, en voor jy jouself kom kry
voel die sitplek baie beter...........regtig.
Jou boude raak dit gou gewoond.

Moenie klomp geld gaan spandeer op tricks en gadgets wat jou duisend of twee gaan kos en net
10% sagter gaan wees nie.
 

Offline Inprogress

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: NER-A-CAR
    Location: Eastern Cape
  • Posts: 1,297
  • Life's to short to be an adult!
    • Umfanjana Films
Re: Seer Stere!
« Reply #18 on: March 25, 2014, 10:46:57 am »
Ek het 'n sagte kol gekry so min of meer in die middel. Was so sagte gemaklike kol op die boude - plus het mens net so bietjie terug geskuif sodat jy so hoef vas te hou as jy 120 ry nie. Anders as dit nooit probleem gehad nie.

Maar verstaan skaapvel werk goed alhoewel warm. Kan ook die bespoke seat roete gaan soos bo-genoem. Op 'n DR350 wat ek gehad het, was die seat weer oorgetrek maar met 'n ekstra laagie dun sagte spons wat nogal baie gemaklik was. Dit het nie die sitplek laat vet lyk nie, net bietjie sagter in lyne en hoeke.
If an idle mind is the devil's workshop, then a busy mind is God's canvas

 

Offline CHorse

  • Senior Member
  • ***
  • Bike: Yamaha XT 660 Z
    Location: Gauteng
  • Posts: 706
Re: Seer Stere!
« Reply #19 on: March 25, 2014, 10:52:32 am »
I used an airhawk for long rides  ;D when I knew I was going to run out of different positions/ways to sit!