Privaat[nie BMW werkswinkel] herstelwerk op GS1200.

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Dec 16, 2010
Messages
40,974
Reaction score
7,703
Location
Stellenbosch
Bike
KTM 690 Adventure
Wie kan my verwys na n herstel werkswinkel wat goeie kennis en naam het op die GS1200's, die een is die 2007 model en hy het n koppelaar probleem.

Dankie,

Dan.
 
Top