• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

For Sale 1 x Arai 1 x BMW Helmets

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Nov 17, 2017
Messages
181
Reaction score
47
Location
North West
Bike
BMW R1200GS Adventure
Goeie more almal,
Oom Jannie v Rooyen - 083 627 5631 - (Sannieshof Noord Wes), het die twee te koop, albei in baie goeie toestand, BMW (die tannie sin gewees, net n paar keer gedra (.....oos dit mos maar gaan).
Die Arai is n meduim, en de BMW dink ek is n small bevestig asb met oom Jannie self, glo delivery met courier sal gereel kan word.
Aria kyk die oom na so by die R4k, and die BMW so R1800 as ek reg onthou, maar praat asb met oom Jannie oor die pryse, hy sy bike ruk terug verkoop, en gaan nou nie meer ry nie..

Groete daaikant woef woef..
arai5.jpg
arai2.jpg
arai3.jpg
arai4.jpg
bmw h3.jpg
bmw h2.jpg
bmw h1.jpg
 
Top