Ek weet nie of daar nog so iets is vir nuwe engines nie ? Maar in elk geval ek het gehoor om semi synthetic olie vir die eerste 10 uur of so te gebruik. Daarna weer die fully synthetic as jy so verkies. Wissel maar net die revs en bly weg van die rooi lyn tot na die eerste olie change.