Hi almal ek is nuut hier van secunda en nog nuut met die bmw 1200GS as jul iets

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Accumulator

Puppy
Joined
May 14, 2014
Messages
16
Reaction score
0
Location
secunda
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi almal
Ek sal my eerste bmw binne kort aanskaf.  N ou model 2006 maar gehoor daar is niks verkeerd met n boxer enjin nie.
Het gedink om die suspense te upgrade. Ek en my vrou saam is omtrent 200kg en albei Hemel besems.

As jul iets het om met my meet deel oor dinge wat n mens moet aan leer oor die bike laat gerus weet.
Groete
 
Top